Amy Blankenship, vrou en ma van drie kinders, woon in North Carolina. Sy het altyd die begeerte gehat om te skryf. Nadat sy besef het dat daar stories is wat geskryf moet word het ...voir plusAmy Blankenship, vrou en ma van drie kinders, woon in North Carolina. Sy het altyd die begeerte gehat om te skryf. Nadat sy besef het dat daar stories is wat geskryf moet word het Amy besluit om haar drome te bewaarheid. Geinspereerd deur haar liefde vir romanse en die bonatuurlike het Amy haar gunsteling tydverdrywe gekombineer om stories voort te bring van romanse, fantasie en die bonatuurlike. Besoek gerus haar webtuiste: http://www.amyblankenship.webs.com/ voir moins